KATRINA BOCKKATRINA BOCK

Wyle, Katrina Bock

Gebore:  20 November 1938

Oorlede:  20 Julie 2019

Moet die nie strewe noem nie, Dis huistoe gaan, my siel, Uit wêreldse gewemel 

Vertrek, om in die hemel voor Jesus troon te kniel.

Diens by die huis begin:  08H00, Daffodilweg 53, Progress, Upington

Diens by die kerk begin:  09H00, EA Swartz Congregational Kerk, Bellvue, Upington

Navrae:

Lizette:  073 754  3497

Gerty:  071 743 1235

 

What do we miss?What do we miss?

What do we miss?
We think a funeral policy is not important, we are still young.
When we need to cut cost we start with it.
When someone get sick or nearing old age, we want to start with a funeral plan.
The higher the age, the higher the premium.
Habitually, we miss judge and tend to skip premiums.
We don’t check our bank statements often, forgetting that bank rd’s take money, sometimes more than our premiums they did not honor. We, thinking that our premium is being deducted, only to find that it’s been send back; Stamped; Insufficient Funds.
Shortfall on waiting periods let us loose; Often our policy don’t reach claim status due to person passing on before you can claim.
Money in a bank account is unavailable the moment the account holder pass on. No one has access to it without a court order and most often you need to register a will.
When we are in a position that we need help, facing challenges like this make one feel lost in this big world, not knowing where to start.
One question remain.
How do we prevent this?
Often we don’t need help, till the day we really need help.
How do you think we can help you? with any of the above mentioned. Even if you are not our client,if I can let me help you.
Let’s prevent this from happening.
People, from my experience, face this challenges daily.

ALEX BOOYSENALEX BOOYSEN

Born:  01 Oktobber 1950

Died:  22 Mei 2019

Burial:  01 Junie 2019,  At home Louisvale Dorp,  08H00

 

Speuke 16:9

Die hart van die mens dink sy weg uit, maar die HERE rig sy voetstappe.

 

 

ISAK PRETORIUSISAK PRETORIUS

Born:  06 Februarie 1957

Died:  16 Mei 2019

Funeral:  25 Mei 2019 

Time:  08H00

2 Tim 4:7

Ek het die goeie stryd gestry, ek het die wedloop voleindig, ek het die geloof behou.

 

AGNES TSEPISO LENTSAAGNES TSEPISO LENTSA

Born: 16 December 1946
Died: 08 May 2019

Buried:  18 May 2019

Service at home start 08H00

Psalm 27: 1 

Die Here is my lig en my heil, vir wie sou ek vrees?

Die Here is die toevlug van my lewe vir wie sou ek vervaard wees.

 

Kweek goeie gewoontes:Kweek goeie gewoontes:

Alles wat ons doen raak ‘n gewoonte, goed of sleg. Soms gebeur dit net sonder dat ons dit agter kom en wanneer dit te laat is besef mens wat gebeur het. Dit is maklik om gewoontes aan te leer, tog nie so maklik om hulle af te leer. Beste, wees maar versigtig in alles wat ons doen. Bedink en deur dink alles.

Om gewoontes te kweek wat gesond is bly maar die beste deel wat mens kan kies. Wanneer ons hoor dat om een of ander gesondheids rede moet ons oefening doen, is dit soms moeilik om so te doen. Hoekom nie juis nou begin solank daar genoeg van alles is. Genoeg energie, genoeg gesondheid, genoeg jonkheid en genoeg van wie weet wat nog.

Dit bly maar net ‘n gedagte wat deur my maal, moenie oor dit bekommerd wees. Ek dink daaraan om my best e doen om goeie gewoontes te kweek.

Ons wat dit kan bekostig moet regtig die kostes bereken en werk maak van dit…

‘n Laaste gedagte:

Dit is belangrik om alles wat moet betaal word; Ons rekening, Polisse, en wie weet wat nog, elke maand te betaal. Kweek ‘n gewoonte om dit te doen. Wanneer daar twee of meer paaimentes betaal moet word, is waar dinge begin moeilik raak. Kweek die gewoonte om te hou by die begroting, waar sal die ekstra vandaan kom om dubbel paaimente te dra.

Ons moet dus disipline aan die dag lê om selfs in dié  verband goeie gewoontes te kweek. Ons Polis premies moet elke maand betaal word, dit is net moontlik as mens die gewoonte kweek om dit maandeliks te doen sonder om daaraan te versaak.

Dit egter,  vriende bly maar net ‘n gedagte wat by my op kom….

Leer om te alle tye goeie gewoontes te kweek…

By verre bly dit die beste ding om te doen…

WAT OM TE DOEN INGEVAL ‘N GELIEFDE STERF!!WAT OM TE DOEN INGEVAL ‘N GELIEFDE STERF!!

ONGELUK STERFTE!!

 BEL FORENSIES 

TEL: 054 332 9195

BYSTAND:  TEL:  083 276 6867

 

 NATUURLIKE STERFTE!!

BEL 1STE AMBULANS

TEL: 10177

 

MAAK SEKER VAN DIE VOLGENDE:

  1. WAS PERSOON BY DOKTER / KLINIEK BINNE DIE MAAND
  2. INDIEN NIE MOET U DIE FORENSIES BEL
  3. INDIEN NR. 1  BEL DAN U ONDERNEMER:

 

 NEEM KENNIS ONS IS

24 / 7 BESKIKBAAR VIR HULP

ONGEAG OF U ‘n LID VAN JEUDFRA IS AL DAN NIE!!

SEL: 079 641 0537 ( ALLE URE )

 

Allic BooysenAllic Booysen

Born:  23 Junie 1960

Died:  28 April 2019

Psa 91:1

He that dwelleth in the secret place of the most High

shall abide under the shadow of the Almighty.
I will say of the LORD, He is my refuge and my fortress:

my God; in him will I trust.

Die Gebreekte Ketting

Ons geliefde, ons het daardie dag nooit geweet dat God jou naam sou roep nie.  Dit het ons harte gebreek om jou te laat gaan, maar jy het nie alleen gegaan nie; ‘n deel van ons is saam met jou, daardie dag toe God jou huistoe geroep het.

Jy het vir ons vreedsame  herinneringe   agter gelaat, jou LIEFDE is nog steeds ons gids en selfs al kan ons jou nie meer sien nie, weet ons jy is altyd hier by ons.

Ons familie se ketting is gebreek, niks is meer dieselfde nie, maar soos GOD ons een vir een roep sal ons weer herenig in die Hemel.

Rus in Vrede

 

Booi IsaksBooi Isaks

Born:  24 October 1940

Died:  11 January 2018

Psa 37:25

I have been young, and now am old;

yet have I not seen the righteous forsaken,

nor his seed begging bread.

Maggie MokwenaMaggie Mokwena

Born:  02 July 1965

Died:  02 September 2013

Spreuke 16:9

Die hart van die mens dink sy weg uit,                                                  maar die HERE rig sy voetstappe.

Heloise Emmerentia HeynsHeloise Emmerentia Heyns

Born:  19 November 1982

Died:  30 July 2010

1 Sam 20:18

Môre is dit nuwemaan,

en jy sal gemis word,

want jou sitplek sal leeg wees.

Ulinda BooysenUlinda Booysen

Born: 14 July 1965

Died: 9 April 2006

Mat 20:32

And Jesus stood still, and called them,

and said,

What will ye that I shall do unto you?

 

Hanna BooysenHanna Booysen

Born:  06 November 1969

Died:  02 September 2001

Phillip 1:21

Want vir my is die lewe Christus

en die sterwe wins.

Janet BooysenJanet Booysen

Born: 24 March 1968

Died:  25 November 1998

2 Sam 20:18

To morrow is the new moon: and thou shalt be missed,

because thy seat will be empty.

"We at Jeudfra, strive to be the best in what we do and can truly say and call our place Ebenezer, Hitherto hath the LORD helped us."

I Samuel 7:12

Copyright © 2019. Jeudfra Funeral Services. All Rights Reserved.

Designed, Developed & Maintained by Anonymous Freelancer.